Noord-Nicosia

Noord-Nicosia
Kuzey Lefkoşa (Turks 22)
North Nicosia collage.png

Kaart Wapen
Northcyprus.png
Nicosia Turkish Municipality logo.png
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Turkse Republiek van Noord-Siprus Turkse Republiek
van Noord-Siprus
 Koördinate 35°11′N 33°22′O / 35.183°N 33.367°O / 35.183; 33.367
 Stigting 1964 (de facto)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 92,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 149 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 61 378
 - Bevolkingsdigtheid 660/vk km
 Tydsone OET (UTC +2)
 - Somertyd OEST (UTC +3)
 Burgemeester Mehmet Harmancı (TDP)
 Amptelike Webwerf lefkosabelediyesi.org

Noord-Nicosia (Turks: Kuzey Lefkoşa, [kuˈzej lefˈkoʃa]) is die hoofstad en grootste stad van die nie-erkende Turkse Republiek van Noord-Siprus. Dit lê net noord van Nicosia, hoofstad van die internasionaal erkende Republiek Siprus, en word sedert 1964 deur die buffersone onder administrasie van die Verenigde Nasies van die suidelike deel geskei.

'n Uitsig oor Noord-Nicosia

Ná die gewelddadige gevegte tussen Griekse en Turkse Sipriote gedurende die 1960's, is die hoofstad in 1963 in 'n suidelike deel vir Grieke en 'n noordelike deel vir Turke verdeel. 'n Staatsgreep deur die Griekse militêre junta in 1974 om Siprus met Griekeland te verenig het tot die Turkse inval in Siprus gelei, waarvolgens die internasionale gemeenskap Noord-Siprus sedertdien as 'n deur Turkye besette gebied beskou.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Noord-Nicosia.
  • (en) Toerisme-inligting oor Noord-Nicosia op Wikivoyage
  • (tr) Amptelike webwerf
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
  • l
  • b
  • w
Hoofstede van onafhanklike lande
Aboe DhabiAmmanAnkaraAsjchabadAstanaBagdadBakoeBandar Seri BegawanBangkokBeijingBeiroetBisjkekColomboDamaskusDhakaDiliDjakartaDohaDoesjanbeHanoiIslamabadJerewanJerusalemKaboelKatmandoe • Koeweit • Kuala LumpurMaléManamaManilaMaskatNaypyidawNicosiaNieu-DelhiPhnom PenhPjongjangRamallahRiaadSanaaSeoelSingapoerTasjkentTbilisiTeheranThimphuTokioUlaanbaatarVientiane
Asia (orthographic projection).svg
Hoofstede van omstrede gebiede
Lefkoşa • StepanakertSoechoemiTaipeiZchinwali
Hoofstede van afhanklike gebiede
Hoofstede van
Afrika • Europa • Noord-Amerika • Oseanië • Suid-Amerika
  • l
  • b
  • w
Hoofstede van onafhanklike lande
AmsterdamAndorra la VellaAtheneBakoeBelgradoBerlynBernBoedapestBoekarestBratislavaBrusselChișinăuDublinHelsinkiJerewanKijifKopenhagenLissabonLjubljanaLonden • Luxemburg • MadridMinskMonacoMoskouNicosiaOsloParysPodgoricaPraagReykjavikRigaRome • San Marino • SarajevoSkopjeSofiaStockholmTallinnTbilisiTiranaVaduzVallettaVatikaanstadVilniusWarskouWeneZagreb
Europe (orthographic projection).svg
Hoofstede van omstrede gebiede
Donetsk • Lefkoşa • LoehanskPristinaTiraspol
Hoofstede van afhanklike gebiede
Hoofstede van
Afrika • Asië • Noord-Amerika • Oseanië • Suid-Amerika