Lys van omstrede gebiede

Omstrede gebiede:

   Geen internasionale erkenning

   Min internasionale erkenning

   Sekere internasionale erkenning

   Gebiede met omstrede status

Hierdie is 'n lys van omstrede gebiede soos onafhanklike 22 lande en afhanklike gebiede.

Omstrede onafhanklike lande

Huidige omstrede lande

Afrika

Internasionale erkenning van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara:

   Diplomatieke betrekkinge op Boodskapper-vlak

   Diplomatiese erkenning

   Diplomatiese betrekkinge of erkenning gevries of opgeskort

   Diplomatiese betrekkinge of erkenning gekanselleer of onttrek

Internasionale erkenning van Abchasië en Suid-Ossetië
Internasionale erkenning van Israel:

   Lande wat Israel erken

   Lande wat Israel nie erken nie

   Lande wat hul erkenning van Israel gekanselleer of onttrek het

Internasionale erkenning van Palestina
Internasionale erkenning van die Republiek China
Internasionale erkenning van Kosovo
Internasionale erkenning van die Cookeilande
Internasionale erkenning van Niue

Asië

Europa

Oseanië

Historiese omstrede lande

Afrika

Asië

  • Adzjarië (1991–2005), maak nou weer deel uit van die suidelike Georgië.
  • Islamiese Emiraat Afghanistan (1996–2001), net deur Saoedi-Arabië, Pakistan en die Verenigde Arabiese Emirate erken en is die huidige Republiek Afghanistan.
  • Kachin-Staat (1962–1994), maak nou weer deel uit van die noordelike Mianmar.
  • Nachitsjewan (1990), maak nou weer deel uit van die suidelike Azerbeidjan.
  • Outonome RepubliekTalysh-Mugan, maak nou weer deel uit van die suidelike Azerbeidjan.
  • Republiek Mahabad (1946–1947), maak nou weer deel uit van die noordwestelike Iran.
  • Tiwa (1991–1992), maak nou weer deel uit van die suidelike Rusland.
  • Tsjetsjniese Republiek Itsjkerië (1996–1999), net deur Georgië erken en maak nou weer deel uit van die suidwestelike Rusland.
  • Volksrepubliek Kambodja (1979–1989), die huidige Koninkryk van Kambodja.

Europa

Oseanië

Omstrede afhanklike gebiede

Internasionale posisie oor die soewereiniteit van die Falkland-eilande:

   Falkland-eilande

   Verenigde Koninkryk

   Lande wat die Britse aanspraak erken

   Ander lidlande van die Britse Statebond (wat die Britse aanspraak erken)

   Argentinië

   Lande wat die Argentynse aanspraak erken

   Ander lidlande van die Afrika-unie en Arabiese Liga en Portugal (wat die Argentynse aanspraak erken)

   Neutrale lande (VSA, Suid-Afrika, Vatikaanstad en ander lidlande van die Europese Unie)

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) "Luhansk Recognizes Abkhazia". Civil Georgia. 10 Maart 2022. Besoek op 10 Maart 2022.
  2. (ru) "Заявление главы ЛНР Леонида Пасечника". Lugansk Information Center. 10 Maart 2022. Besoek op 10 Maart 2022.
  3. (en) "Luhansk People's Republic Recognizes South Ossetia". The Moscow Times. 28 Januarie 2015. Besoek op 13 Maart 2022.