Loehansk

Loehansk
Луга́нськ • Луга́нск
LG SVCS.jpg

Kaart Wapen
Luhansk-Ukraine-map.png
Coat of arms of Luhansk.svg
Vlag
Flag of Luhansk.svg
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne 22 (de jure)
Vlag van Volksrepubliek Loehansk Volksrepubliek Loehansk (de facto)
 Oblast Flag of Luhansk Oblast.svg Loehansk
 Stigting 1795
 Oppervlakte:  
 - Totaal 257 vk km
 Hoogte bo seevlak 105 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 445 900
 - Bevolkingsdigtheid 1 802/vk km
 Tydsone EET / UTC +2
 - Somertyd EEST / UTC +3
 Burgemeester Serhiy Ivanovych Kravchenko
 Amptelike Webwerf gorod.lugansk.ua

Loehansk (Oekraïens: Луга́нськ; Russies: Луга́нск) is 'n stad in die oostelike Oekraïne met 'n bevolking van sowat 465 000.[1] Die stad is ook die hoofstad en grootste stad in die Loehansk-oblast, die mees oostelike oblast in Oekraïne. Die stad is sowat 800 km oos van Kijif. Sedert 2014 dien dit as hoofstad van die selfverklaarde Volksrepubliek Loehansk wat sedert 2022 deur Rusland erken word.

Susterstede

Verwysings

  1. (en) ukrainetrek.com/lugansk-city
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
  • l
  • b
  • w
Hoofstede van onafhanklike lande
AmsterdamAndorra la VellaAtheneBakoeBelgradoBerlynBernBoedapestBoekarestBratislavaBrusselChișinăuDublinHelsinkiJerewanKijifKopenhagenLissabonLjubljanaLonden • Luxemburg • MadridMinskMonacoMoskouNicosiaOsloParysPodgoricaPraagReykjavikRigaRome • San Marino • SarajevoSkopjeSofiaStockholmTallinnTbilisiTiranaVaduzVallettaVatikaanstadVilniusWarskouWeneZagreb
Europe (orthographic projection).svg
Hoofstede van omstrede gebiede
DonetskLefkoşa • Loehansk • PristinaTiraspol
Hoofstede van afhanklike gebiede
Hoofstede van
Afrika • Asië • Noord-Amerika • Oseanië • Suid-Amerika
Normdata Edit this at Wikidata